Lewerslak infestasie kan `n groot impak hê op ons produksie sisteme. Lewerslak kan akute vrektes veroorsaak of tot kroniese produksie verliese lei.
Categories: Cattle & Sheep & Goats