Bakteriese siektes wat skielike sterftes tot gevolg het, sluit miltsiekte en sekere klostridiale siektes in.

Interne parasiete wat in die winter voorkom, sluit lewerslak (Fasciola sp) en peervormige maagslak (Calicophoron microbothrium) in. Rondewurmspesies soos bruin maagwurms in skape en beeste

Trace elements are minerals that are needed by the body in small amounts. Typical examples of trace elements that are important in ruminants include copper, zinc, manganese and selenium.

There are several worm types, also known as internal parasites, that can infect and affect livestock. Most types are seasonal and the hot humid summer months are usually the biggest headache for most farmers.

Daar is baie bosluisspesies wat in Suid-Afrika voorkom. Ons klassifiseer hulle breedweg as óf harde- (ixodid) óf sagte- (argasid) bosluise.

Lewerslak infestasie kan `n groot impak hê op ons produksie sisteme. Lewerslak kan akute vrektes veroorsaak of tot kroniese produksie verliese lei.

In die somermaande, wanneer die reën val, die gras langer word en die temperatuur styg, sien almal die rooi parasietligte flikker. Maar wat van die winter?

Doraject AD3E LA – Slaan toe op die eerste generasie parasiete die lente

Boere kan nou met Kyron Agri se Attila-opgietmiddel bloubosluise, meergasheerbosluise en rondewurms met ’n enkele opgietmiddel in hul beeskudde bestry.

Keep your animals in top condition this winter

WordPress Lightbox