’n Tekort aan spoorelemente kan ’n nadelige invloed hê op onder meer vrugbaarheid en die immuniteit van vee sonder dat die boer dit besef. Dít kan betekenisvolle produksieverliese veroorsaak.